Junior Librarian - Stellenbosch University

Description : Junior Librarian. Company : Stellenbosch University. Location : Stellenbosch, Western Cape

Duties/Pligte

  • Providing support to the Manager: Electronic Resources in managing the e-resource collection of the library;
  • Responsible for tasks related to the administration of e-resources and e-journal packages;
  • Periodically checking access to titles in the e-journals packages;
  • Troubleshooting e-resources access problems reported by clients;
  • Arranging vendor training sessions;
  • Collecting usage statistics for e-resources;
  • Assisting with e-resources marketing activities;
  • Assisting the Manager: E-resources with administrative duties related to the e-resources of the library, e.g., scanning and filing;
  • Providing client service related to e-resources.

  • Ondersteun die Bestuurder: Elektroniese Bronne in die bestuur van die bibilioteek se e-bronne versameling;
  • Verantwoordelik vir die uitvoering van 'n verskeidenheid take verwant aan die adminstrasie van e-bronne en e-tydskrifpakkette;
  • Kontroleer op 'n gereelde basis toegang tot titels in e-tydskrifpakette;
  • Oplossing van probleme in verband met toegang tot e-bronne soos aangemeld deur gebruikers;
  • Die reel van opleidingsgeleenthede deur verskaffers;
  • Insameling van die gebruikerstatistieke van e-bronne;
  • Hulpverlening met bemarkingsaktiwiteite vir e-bronne;
  • Ondersteun die Bestuurder: e-Bronne met die adminstrasie van die elektroniese-bronne van die biblioteek, bv., skandering en liasering;
  • Klientedienslewering met betrekking tot e-bronne.

Job Requirements/Pos Vereistes
  • Bachelor's degree in Library and Information Science or equivalent qualification;
  • At least two years' experience working in an academic library or similar environment in the technical services environment;
  • Knowledge of the workings of online databases and electronic journals and experience with conducting searches on the databases;
  • Experience in working with e-resources, specifically working with e-journal packages;
  • Computer proficiency, especially in MS Excel;
  • Accuracy and attention to detail;
  • Good interpersonal and teamworking skills, as well as the ability to work independently;
  • Good written and verbal communication skills.

  • Baccalaureusgraad in Biblioteek- en Inligtingwetenskap of gelykwaardige kwalifikasie;
  • Minstens twee jaar ervaring in 'n akademiese biblioteek of soortelyke omgewing in die tegniese dienste omgewing;
  • Kennis van die werking van aanlyn databasisse en elektroniese joernale en ervaring met soektogte op die databasisse;
  • Kennis en ervaring om met e-bronne te werk, veral met e-tydskif pakkette;
  • Rekenaarvaardigheid, veral in MS Excel;
  • Akkuraatheid en aandag aan detail;
  • Goeie interpersoonlike- en spanwerkvaardighede, asook die vermoë om onafhanklik te werk ;
  • Goeie skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede.

Recommendation/Aanbeveling
  • Experience with using the Alma library management system;
  • Experience in the use of the tools to make e-resources accessible, i.e., EBSCONET, e-Admin, etc.

  • Ervaring van die Alma biblioteekbestuurstelsel;
  • Ervaring in die gebruik van stelsels om e-bronne toeganklik te maak, bv. EBSCONET, e-Admin, ens.